| Modulekode | RAN 100 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Algemene inleiding tot anatomie: Anatomiese terminologie, oppervlaks- en regionale anatomie; histologie van basiese weefsels, ossifikasie, genesing en herstel. Inleiding tot osteologie. Regionale anatomie: torakale skelet en torakale sagteweefsel; osteologie, gewrigte en sagteweefsel van die ekstremiteite; osteologie en gewrigte van die werwelkolom, abdominale oppervlaksanatomie: osteologie en sagteweefsel van die pelvis. Skedel I: Kranium en gesigsbene. Radiografiese anatomie I: Regionale radiografiese anatomie met die klem op skeletale komponente. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App